AFWAGTEND
Sy asem diep in
die vol buik bult vêr vooruit
die kind woel in haar.
©HMellet
Digvorm: Senryu
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Sy asem diep in
die vol buik bult vêr vooruit
die kind woel in haar.
©HMellet
Digvorm: Senryu
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.