Los gemaal
Los gemaal
Deur: Ryno du Plessis
Wedstryd tussen goed en kwaad,hang die lewe aan ’n draad.
Keuses word gemaak, die prys word betaal.
Punte op die bord, ons kyk rond, val kere plat op die grond.
Tussen goed en kwaad kies ons die swaard.
Wonder jy wie gaan baat?
Geloof in goed of kwaad.
Volg die Woord se raad, doen jou bes en vermy die kwaad.
© Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.