Jongste aktiwiteit:

Geduld soos skottelgoed

Geduld soos Skottelgoed

Deur: Ryno du Plessis

Job se geduld is hoe ons van kindsbeen leer.

Niks wat hom kon tref het sy geloof gekeer.

Eers ‘n koppie, dan ‘n bord. Voor jy kyk word die skottelgoed net meer.

Potte staan op aandag, ek wens soms ek kon iemand daarvoor blameer.

Die les wat ek vandag moes leer, is: hê geduld soos met skottelgoed.

Al raak die laste meer en meer, skottelgoed gaan nêrens nie; hulle wag vir jou keer op keer.

Pak die las voor dit ‘n berg sou word, want voor jy kyk is alles gou-gou uitgesorteer.

© Ryno du Plessis, 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed