kom
“so kom ons om, so kom ons om
van kom en gaan sal niks bly staan”
sowat van ineenstorting van standaarde
het Afrika nog nooit gesien nie
van die verre noorde
tot die verste suid
val barbare
oor hul
voete
om
eerste
daar te wees
om te plunder
ongeag wat die
“kop-in-die-sand”
geelrug-liberales
verkondig
was
daar nog nooit
voorheen so ’n algemene
ontlasting van barbaarse oord
as juis nou nie
terwyl die
wêreld
steier
teen
die
bloedneus
wat hul wêreldmag
sover van die
vee-es-aa
gekry
het
gril ek
van die
ongevoeligheid
van hul gierige aanslag
op die “reg om te mag leef”
is die “draaipunt” naby?
wanneer die koring
van die kaf geskei
gaan word
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.