Jongste aktiwiteit:

DIGTER

DIGTER

My kop is vol gedagtes
en dit borrel, borrel oor.
Ja, woorde, woorde,
duisend woorde
val en tuimel
oormekaar,
marsjeer
en jaag mekaar.
Gedoriewaar!

Wel, skryf ‘n boek.
Is jy nou gek?
Nou maak dan verse.
Wat?! Wie – ék?




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak