Jongste aktiwiteit:

WEGKRUIP WOONSTEL

Stap – stap
oë op voete
trappies op
deur oop
deur toe
gesluit
wegkruip woonstel




Gebore by die see, verlief geraak op die berge / platteland en woon nou in die Vrystaat saam met my vrou Charmaine en 11 maande dogter Katelyn. Was deel van WOES se eerste bundle uitgawe van 2008 onder my tweede naam Gerhard. Vroeg "afgetreë" en hou myself besig met my "kunswerke". Werk ook deeltyds aan my eerste digbundel. Alle hulp en raad sal goud werd wees ...Ag en dan die legal ding: alle regte word voorbehou op geplaaste werke

1 Kommentaar

  • Inkmoderator

    Louie, Hierdie vers is in kontras met dit waaraan ek gewoond geraak het uit jou pen. Ek dink dit is baie slim geskryf en sê genoegsaam wat jy daarmee wou kwytraak. Ek ervaar dit effe kripties, en sou dalk kon baat met 'n paar lidwoorde om bietjie emosie daaraan te verleen. In teenstelling egter met my gevoel, word ek of die kriptiese natuur hiervan nie juis bydre tot die gevoel van wegkruip, wat jy wil skep nie. Ek sou die twee dinge teenoor mekaar opweeg indien jy oorweeg om tóg hieraan te redigeer. Ek hou van die slim gedig. IM

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed