Jongste aktiwiteit:

vrede

vrede

as lig die nuwe dag,
oor horison eggo,
uitreik tot volheid
en die nag verdwyn…
loop jou gedagtes in vrede,
verder as die nou,
loer skemer dreigend
soos moed jou ontbreek
en nog een dag, val…
wonder jy oor môre,
en blydskap se ontvou,
oor aanbidding in velde
binne die natuur se mooi,
asof jy daar is,
in die Tuin,
hand aan hand,
met Hom alleen
©Anton Kilian




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak