Jongste aktiwiteit:

stille gesprek, heilige gesprek

stille gesprek, heilige gesprek

onder die skadu,
teen die grofkant
van een boom
wat skadu gee,
teen die brand,
in elke straal,
van die son se wraak…
langs die sag
in die weerkaats
van die meer
oor water se glans…
daar wil ek wees,
agter die krom van jou rug,
teen die sterk van my bors,
in gesprek,
ons twee,
met Jesus alleen
©Anton Kilian




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed