Jongste aktiwiteit:

Albeenwoorde

Soos die triomftog
van my botoonwoorde
oor jou hartseer van
jou hart oorheers
wydvertak ek in jou
binnekamers
verskuns se albenige
liefde.

Minneloos swem
smaak gevoelens uit
my siel
kwinkelend; tot binne
jou hart van
verering
waar my
woordfiktiewe pen
liefde tipeer wat
uitveërs nie
kan verwyder nie. –




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak