allegaartjie
dralende musieknote
kenmerkende basuin
weergalm oor kruin
versmeltende sigote
stylvolle poësie
homoniem sê brak
homofoon sê brak
eksklusiewe losie
liefling is romanties
eindelose woorde soos sterre
beminde is semanties
© Tearlach.
(Ns: as jy meer wil weet vra Supertaal)
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae vir September 2025 – Orde uit chaos projek