Jongste aktiwiteit:

belaglik

ongelooflik die see daar voor
oneindig die prag van die oog
wonderlik die geluide van alles
onuitspreeklik mooi die klanke

op my duin is daar vanoggend
hittegolwe wat vog uit die see
laat opstyg in wolke van wasem
my siel sweef hoog en word stil

hoe oneindig belaglik klein is ek
daar ver onder waar ek bestaan

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed