Epimetheus
Lees meer oor Epimetheus BRONSKLAS JULIE – Oop en nuwe projek Eervolle vermelding Masochisme is ‘n wintergewas Wat is dit wat jou pelgrimagtig laat terugkeer na my toe – Keer op keer terug na my arms wat instinktief wag om te verstrengel en versmoor; Na my bloederige hande, en skerpgeveilde naels waaronder die vrot vlees […]
Francois Tereblanch
Lees meer oor Francois Meyer BRONS klas Julie – Oop en nuwe projek Eervolle vermelding ONTPLOFFING VAN VRYHEID sonder om my letters te kompenseer het jy my sinne soos ‘n epigraafgod moeisaam gemoduleer – reëls in vers gekomponeer strofes gesinkopeer deur ril-resoneer maar, kyk! daar val ‘n veer my pen het met Vryheid gekopuleer en […]
Chris Chameleon
*teks van Chris pas uitgereikte album, jy en ek en ek en jy aan. MY BEMINDE (Die Deurbraak) die sipresse buig hulle kniel en ek hoor dis van die wind maar ek weet dis net ‘n gerug nes die glans van die eerste blaar die wonder van geboorte ek het n ontluikende spriet gesien haar […]
Loretta Szikra
Lees meer oor Loretta Szikra BRONS klas April ope projek 2.Woordeloos Waar ons vanaand hier op die klam sand sit in woordelose verbasing staar na die maan wat die swart see met goue glimmers verlig Luister ons in stilte hoe die wind haar naglied oor en oor sing wyl ons toekyk hoe die see kieskeurig […]
Petra Műller
Uit: Die aandag van jou oë Digbundel deur Petra Muller Die aandag van jou oë Ek kyk nooit na jou oë nie. Ek weet: die aandag van jou oë, op ‘n ander horison gerig het my vergeet. Ek kyk nou na die grond. Kyk stip – want ‘n bekendheid daag my uit die naaste gras […]
Die Sprokie
Liewe Celeste, Ek kan ook my brief begin soos’n sprokie. Eendag lank lank gelede het iemand die boneteller se brief gelees. Daardie feëtjie was êrens, iewers ver weg in ‘n land wat my briewe met geduld kon voorlees. Die sprokie is tog anders want dis nog in my leeftyd. Hierdie fabel is ‘n verhaal van […]
Elroux
Lees meer oor Elroux BRONS KLAS Maart 2017 projek – Menseregte en morele wysheid 2.Spookspore Verlede spoke spore dans oor mens se reg in heiligste plek @Elroux Mei 2017 – Moedersdag Psalm/Vonkfiksie projek 3.Moeder ‘n lowergroen boom is jy met jou takke omhelsend uitgereik gevoed deur die lewende waterstroom bedek jy jou kinders onder blare […]
Nelia Strydom
Lees meer oor Nelia Strydom BRONS KLAS Maart 2017 projek – Menseregte en morele wysheid 1.Voorreg tot Vryheid Bloeiseltjie bekroon slapies sag leer glo en lag pasgebore vry @Nelia Strydom
Hermien Strumpher
Lees meer oor Hermien Bronsklas INK gedenkbundel – Desember 2016 en Januarie 2017 projek 3.Kolmanskop Jou dorp lê in puin jou stem van gister weg gekwyn gedaantes sweef oor jou Maanlandskap los vir jou diamantskimme ‘n verweerde nalatingskap hoor jy die seewind vanaf Lüderitz hy bring vir jou gesifte sand jy word ingeloop verskeur deur […]
Ammie Moon
Lees meer oor Ammie Moon Ink gedenkbundel – Desember 2016 en Januarie 2017 projek 1. Voetseen trek in die ou dae Pa stop sy pyp en tuur oor die see. ‘n Lag speel in sy baard toe hy begin vertel… ‘n Voetseen was ‘n lang visnet met kurk aan die bokant en lood aan die […]