Oom Toeka
Liewe Celeste, Ek is bly jy het die week in die Drakensberge oorleef. Ons kon vir ‘n week niks gesels nie. Ek was maar bekommerd omdat jy op jou eie daar moet rondgaan, soos Indiana Jones, opsoek na nog verlore skakels. Daar is een van die dinge waaroor ek steeds in vervoering raak en dit […]
PRIETER JAN
Liewe Celeste, Jy karring gedurig binne die siele van die aardbol en sy oerbewoners se gisters en eergister om vas te stel wat het gebeur en waar kom alles vandaan. Jy soek antwoorde op baie geheime. In die boeke en registers het Afrika ook sy eie geheime. Afrika het baie geheime soos die geheimsinnige Skeba […]
DIE SWART HINGS
Liewe Celeste, Dankie vir die inligting oor die rotsgravures. Ek het dit baie geniet. Ek weet jy was nog op skool toe ons Rhodesdrift besoek het. Op Rhodesdrift is daar rotstekeninge en rotsgravure op dieselfde rots. Ek weet nie of mens dit iewers anders al aangetref het nie. Die plaas vorm nou deel van die […]
Bosveld asem
More Celeste My ander Neus Jung het gesê “I’d rather be whole than good.” Vir baie mense is die aarde die middelpunt van die heelal. Ons word aangekla van kettery omdat ons glo die aarde draai, ketters ook omdat daar vir die mense ook plek op hierdie aarde is om hulle drome te laat lewe, […]
Mites
Liewe Celeste, Dankie vir Salomien en Leon se vakansie daar by jou. Ek waardeer dit. Dit is nie altyd maklik om die twee te verstaan nie. Ek is bly hulle kon vir ‘n rukkie net weg kom. Hulle het alles maar veral die bootrit op die Sarie Marais vreeslik geniet. Baie en vele dankies vir […]
Bosveldsiele
Liewe Celeste, Dankie vir die boeke. Dit was puik keuses. Ons geniet dit terdeë.Jy weet ek is ‘n boekvraat en daarom is die hele huis al ‘n biblioteek. Ek is bly jou argiteks-tesis by Universiteit Kaapstad is geslaagd. Dis ‘n moerse prestasie. Veelsgeluk my kind. Ek is trots op jou. EK onthou dat die opregte […]
Die wêreld het te kere gegaan oor die leeu Cecil daar van Zimbabwe
Liewe Celeste, Die wêreld het te kere gegaan oor die leeu Cecil daar van Zimbabwe, Hierdie is ook ‘n ware verhaal van ‘n leeu Die plaas Slangfontein is geleë in die Limpopo Provinsie in ‘n gebied wat bekend is as die Waterberge. Vat die pad na Vaalwater/ Ellisras. Die een wat mens ook na Thabazimbi […]
Gert Rossouw se briewe aan Celeste
Bosveld asem Bosveldsiele Die sprokie Die swart hings Die wêreld het te kere gegaan oor die leeu Cecil daar van Zimbabwe Mites Oom Toeka Prieter Jan
Arnold van Zyl
Lees meer oor Arnold van Zyl ‘n Stem vir Gesondheid 1.Ek bly nog ‘n vrou Onwetend stap ek die slaapkamer binne, my blik val op die plek van die liefdespel. Ek steek in my spore vas en draai hakerig om soos ʼn rollaer sonder smeerolie, retireer ek stadig weer na buite. “Ek is […]
Gym stories
Hoofstuk 1: Met deurmekaar hare en slaap wat halsstarrig in die hoeke van my oë hang, betrag ek myself in die vollengte spieël, kort duskant kraanoopdraaityd in die stort. ‘n Heimwee kom vat my aan my hart en ek dink in prentjies. Ek hoor die rol van die film, die af-en-toe kraak van plastiek en […]