Chemiese oorlogvoering
In die vroeë 1990’s, word ek vroeg een oggend wakker geklop deur een van my veewagters. Hy hou versigtig sy toegevoude boshoed na my uit. Toe ek die boshoed oopmaak was daar ‘n baba muishondjie binne in. So het ons avonture met Loopy begin. Sy was te dierbaar. Sy het as een van die gesin […]
ONTPLOFFING IN DIE LONGDROP
Ek sit laat agtermiddag op die stoep – yskoue Castle in die hand, die mal rifrug van my jaag tarentale wat hoenderkos wil steel, vroulief is besig om ʼn rooibokboud (het heel toevallig voor die bakkie ingeloop; julle weet mos) in die oond te druk, toe ek amper die bottel insluk na ʼn moerske slag […]
Adri A
Lees meer oor Adri A BRONS KLAS Projek Liefde vir Afrikaans 1.Lentedag-ode aan Arno Ek het iewers oor vele jare my gawe van woorde verloor. Dinsdagaand in ‘n swetende stadsaal in die Strand besef ek dit eers toe Jak de Priester se woorde so mooi sing en iewers in my siel weerklink. Weliswaar wou my […]
Ronel Janse van Vuuren
Lees meer oor Ronel Najaarsblom 1.Syns vir die najaarsblomme Roesvlekke op die najaarsblomme vertel haar ‘n storie wat sy nie wil hoor nie. Mae knyp haar oë toe, maar dit help nie. Beelde van wat gebeur het vul haar hele wese. Twee Feëryke buite Feërie het baklei oor eienaarskap van die land waaroor sy loop. […]
Palet
Lees meer oor Palet BRONS KLAS Najaarsblom 2.Wink die skemerskadu’s blink ‘n Najaarsblom lӗ geberg in die holte van my hand wat deur die wind nuwe eilande vind Waar dit diep in my siel brand elke gedagte en illusie moet ek inhou styg en daal aaneen alleen Dan kyk ons hoe die bloulip horison op […]
Die kwaai Antie en die bul
Buurman, jy reken jou skoonma is ‘n moeilike vrou. Jy moet dat ek jou vertel van ‘n moeilike vrou, dan sal jy reken daardie skoonma van jou is ‘n ou lammetjie. Kyk, die ant Betta Petoors was vir jou ‘n moeilike mens. Sy was nie kwaai nie, maar sommer skoon befoeterd en boonop so sterk […]
Die bestuur van leeutroppe in Botswana.
Meer leeus was deur hulle eie spesie doodgemaak in Botswana as deur enigiets anders. Dit is deur baie kundiges oor baie jare nagevors. Om die leeubevolking te behou moes hulle reg bestuur word. Daar was nie baie druk van die mensdom op die leeugetalle in die land nie. Die sensus syfers van 1976 het getoon […]
Die aanbou van my nuwe basis.
Ek sou moes weg van die Linyati af, logisties was dit net te moeilik in die reentyd en aangesien my nuwe betrekking nuwe doelstellings en nuwe mikpunte gehad het en ek merendeels met die bevolking sou werk, moes ek suidwaarts gaan. My doel was om in die groter Chobe my nuwe plek te maak, die […]
Ver oor die water in n vreemde land.
Ons het eers die aand by Kabous se ouers geslaap en sou die volgende more vlieg na Amerika. Soos altyd was ek maar stil as dinge nie na my wense verloop het nie. Hulle het hulle bes probeer om dit so aangenaam as moontlik te maak en ons het die aand gaan biefstuk eet by […]
Ek en n Amerikaanse perd.
Ek het die volgende more wakker geword en nie geweet hoe laat dit was nie en ek was heeltemal deurmekaar en het geglo dat ek droom. Daar het nog iemand asem gehaal in die kamer en ek het gedink dat dit my twee honde moes wees. Nuisance het met so ‘n gefluit asem gehaal na […]