Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 41)

Die mense het gepraat van jag in Alaska waar hulle oorspronklik vandaan gekom het. Paul het baie belange gehad in Anchorage en was ook die eienaar van n groot houtsaag meule in Fairbanks en Fort Yukon. Om nie weer onvoorbereid te wees nie wou ek n kaart he en ek het nog my atlas gehad […]

vir

Ek was nie te veel beindruk met die verwyl van tyd in Oregan nie, die perde sport het my werklik nie aangestaan nie. Dit was vir my abnormale hantering van n dier, ek het perde en hulle nukke en grille geken, hulle was nie gebou om te doen wat die mense van hulle verwag het […]

vir

Paul het gese dat ons die 7de November kon terug vlieg. Daar was besendings wat per vliegtuig moes afgelewer word en ek het maar aangeneem dat dit pelsprodukte was. Die goed sou in kiste verpak word en ons moes via J.F.K. waar die eerste besending sou afgelaai word na Frankfurt vlieg waar n groot besending […]

vir

Ons het die eerste aand by Ben geslaap en Jeannie het omtrent vir almal persente gebring, klein Ben het gekry wat enige seuntjie se hart sou bly maak. Sy kon nie genoeg van die klein man kry nie en het ook maar vol humor na my benoudheid verwys, hoe bitter bang ek vir vlieg was […]

vir

Tussen die Linyati konsessie en en Die Gwai/Kavango konsessie van Ben was nog twee klein konsessies. Die een die naaste aan hom was net n fotografiese konsessie en die een die naaste aan die Linyati was n klein jagkonsessie. Hulle het engelse name gehad en het net ten suide van die Savuti gewerk. Ben se […]

vir

Ja, ek voel dalk dieselfde teenoor sekere onderwysers wat my tot op my sestigste verjaardag nog steeds herinner aan hulle strooi. By ons in die die Bataljon het dit in my jare anders gewerk. Eerstens was jy daar omdat jy uniek was, jy was met die hand uitgesoek en jy was die beste wat ek […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed