n Leeu in die lang riete
Ten ooste van ou Manwasi se kamp byna teen die rivier was ook n bevolkingskampie. Hulle was naby die rivier en ek het moeilikheid gehad om die mense te oortuig om te plant en te saai. Mense wat naby die riviere gewoon het was nie so gediend om te plant nie want die water het […]
Rob en Pieter maak klaar en ek besoek weer Nyati
Piet en Rob se Wankie konsessie was gevul met die regte manne en daar het n oorvleuling plaas gevind soos ek vereis het en hulle was op die Valle en het daar aandenkings gekoop en daar was nog n paar soorte goed wat hulle in die twee jaar nog nie geskiet het nie. Hulle sou […]
Die mensvreter leeu van Singalamwe
Ek het my militere diens begin op 3 Januarie 1973 by 5 SAI op Ladysmith na ek n vier jaar graad kursus in drie jaar ingeprop het by die UOVS. My studente dae was moelik, ons was nie ryk mense nie, ek moes vakansies gaan werk en later ook na ure en ek moes sou […]
Prof Elloff kom maak n draai by Nyati
Rob en Jakkie en Piet was nog steeds by die Gwai konsessie besig om te jag en ek het n hele paar vragte gehad om te ry na Nyati toe en ook moes Luka en Katwindi hulle finale skuif maak en so lank dinge gaan inrig vir my finale trek. Daar was die papierwerk wat […]
Ek en prof gaan Katima en Victoria Valle toe
Oom Dirk Du toit was op Katima en hy was eintlik al kontak wat ek nog daar gehad het en ek wou weer vinnig n draai daar gaan maak en veral by Spyker by die saag meule aan gaan en ook vir Oom Dirk n paar van Kabous se glasvesel makorros saam neem. Bruce Kinlock […]
Vedere navorsing oor die Boesmans en prof gaan huis toe
Ek en Luka het die volgende more vroeg gery om iets vir die boesmans te gaan skiet en my manne was ook by om te help laai en om die wild op te spoor. Ek en prof. het lank oor die boesmans gepraat en hy kon my oneindig baie raad gee. Die idee was vir […]
1977 Kom tot n einde en ek gaan hou vakansie
Ek het werklik verlang na my mense en na die vars Karoo lug en om weer op my eie perd te kon ry en bekende mense te sien. Ek was nog nooit op die plaas sedert ek in Botswana begin het nie. Ek was oorsee teen my wil en n paar slae by Kabous se […]
Terug Botswana toe en 1978 begin
Die Karoo was mooi en alles het gelam en die lammers was al groot behalwe die Blesbokke wat ook byna te veel was. Ons het ure met die perd gery en my ou hings het my nog verstaan en ek kon my groot word wereld geniet, weer sterte sny en die skaaphonde sien werk en […]
n Nuwe jaar bring nuwe veranderinge
Met die vakansie het ek maar gedurig gedink aan maniere om meer te laat jag want ons het die kwotas gehad en om dinge meer vlot te laat verloop. Ek het n boek saam geneem wat Jeannie na n week weggesteek het maar ek het die bandopnemer gehad en so my aantekeninge gemaak. Een van […]
Die Amerikaners kom jag en ons ry om die bevolking se tuine te gaan sien
Die een cruiser wat ek by Serapa gekoop het was ingerig om met jagters in die veld te gaan slaap. Omdat die nuwe reels en wette net soos ons by Selby nie meer toegelaat het dat minder as twee jagters in gevaarlike gebiede ingaan nie sou die bakkie eintlik vir sy vorige eienaar nutteloos gewees […]