Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 43)

Voor ons by Nyati gaan woon het, het ek baie in die Chobe gejag en dit maar probeer doen vanaf die Linyati wat n hele ent se ry was en gemaak het dat ek baie aande in die veld moes slaap. Die leeus was maar altyd ongeskik en dit was die rede dat ons voertuie […]

vir

Ek het soos gewoonlik weer vroeg op die dek gaan sit en oor die watergat gekyk, daar was altyd diere van baie spesies. Katwindi het met die koffie gekom en ek en hy het die jag van die twee Amerikaners bespreek. Ek was werklik te besig om saam met die manne te jag. Toe ek […]

vir

Die moes net n mooi bul wees wat n goeie verteenwoordiger van sy spesies was. Hy sou in Portland in die VSA in n groot geweerwinkel uitgestal word en dit het ons reputasie so bietjie in die kollig geplaas. Baie mense het die plek besoek en sou wou weet waar die bul geskiet was en […]

vir

Een of ander sot het in die reservaat geskiet en dit het al meer as n jaar so aangehou. Ek het die bevolking getrap daaroor en hulle was baie goed ingelig oor wat die strawwe was vir die onwettige skiet van diere. Daar was oral borde opgesit wat dit duidelik gemaak het dat daar nie […]

vir

Die Indier skieter kon my nie se hoeveel diere hy na geskiet het nie en ek dink ook nie dat hy geweet het nie. Daar het diere dood gele en die toeriste is gevra om gekweste diere te rapporteer by elke waterpunt waar ons swart borde opgesit het. Hulle was gewaarsku dat daar n maniak […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed