Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 37)

  ‘’ Ja Heleen ons het vandag weer ʼn heerlike dag in die dorp gehad, elke keer as jy af kom  kry ek ook darem ʼn kans, om die dorp te gaan verf soos die ou tannies in die dorp se. ‘’ ‘’ Ja jy weet Dina dit is net soos jy daar se, ek […]

vir

  ‘’ Naand Gert ek sien die weer maak bietjie ligte daar oor die weste, lyk of ons vanaand bietjie reën gaan kry, is hoeka ook tyd dat daar so ʼn bietjie lafenis kom uit die hemel uit! ’’ ‘’ Ja pa Cobus ons het dit nodig, die veld is vrek en die beeste soek […]

vir

‘’ Naand Freek mensig julle val hier uit soos ʼn wolkbreuk op ʼn ploegdag, nog steeds op die motorfiets, hoeveel jare ry jy en Rita al so met julle langnaweke ‘’ ‘’ Ja Chris dit is al 17 jaar van net na die tweede wêreld oorlog sal ek se, het die Harley Davidson op ʼn […]

vir

  ‘’ Naand Stefaan  kan ek vir jou n warm koppie koffie skink die weer wil ons die jaar glad nie verlaat nie ‘’ ‘’ Ja Gesina  ons kan dankbaar wees die perskes gaan mooi wees ‘’ ‘’O! Hier is jy Sanet  dog jy is al in die bed ‘’ ‘’ Jy weet wat het […]

vir

  ‘’ Mensig Dina  dit is lekker warm hier by julle op die plaas. ’’   ‘’ Ja Christina  dit is darem baie beter as die afgelope winter wat ons gehad het.‘’   En dan kan ek van nou af die gaste welkom heet, in ons nuwe gemakhuisie in die huis, verdomp weet nie hoekom […]

vir

  ‘’ Mensig Marta  die maan is omtrent groot vanaand, toe ek nou uit stap Gemakhuisie toe, mens kan enige skaduwee aansien as ʼn verdomde spook! ‘’ Ja Dina  jy kan dit weer se, want jy weet dat hier ʼn spook loop op die plaas van toentertyd al af ‘’ ‘’ Haai Marta  wat vertel […]

vir

“Naand Jan ek is so bly julle kon weer ʼn draai kom maak Kleintjie vertel my jy soek so ʼn bietjie wild vir jou plaas”! “Ja swaer Frik dit is so, ek het mos soveel skade gehad daar bo teen die Thabazimbi pad, die verdomde  Klein blaar haak en steek bos het heel om geval […]

vir

  Tan Miena en tant Siena sit rustig en hekel by die flou kers liggie in die kombuis toe Frikkie daar verby loop om te gaan kyk of die plaat by die skaap kraal goed in gewikkel is, want hulle het hoeka die laaste week twee lammers verloor en die jakkalse gesels weer hart in […]

vir

Aambeie wat ‘n wind nodig het Arme Foksie sal nie leer nie Boeretroos en die spook wat loop Boompie Die byenes in die dak Dronk op ‘n fiets met ‘n twist Einde van die longdrop Frikkie speensalf Motorfietsryer met ‘n twist O Gonna daar le my bul! Spook in die perskeboord      

vir

Lees meer oor Caren Kearley BRONSKLAS JULIE 2017- Oop en nuwe projek Eervolle vermelding Om andersom te bid 2 Kor 5:1 – “Ons weet dat wanneer ons aardse woning wat maar net ‘n tent is, afgebreek word, ons ‘n vaste gebou in die hemel het. Dis ‘n woning wat nie deur mense gemaak is nie […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed