Jongste aktiwiteit:

Blomme oseaan

In jou arms word
ek stil wakker
soos ‘n aandblom
weerloos wagtend
in ‘n stille bestaan

Flikker en vlam
van helder tot flou
bo span die hemel
agter wolke in blou

Om te mag droom
om te mag wens
ek het gedink jy het geweet
maar hoe kon jy so gou vergeet




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed