Jongste aktiwiteit:

daar

 

 

onder draai duiwel rond

ver onder in my droom

in die duister nag

van diepe slaap

byna onbeheerbaar

dring die bose gees

slu in werklikheid verbloem

ondertoon van duiwelse plesier

net omdat hy wil en kan

skerp verblind die ligstraal

al wat donker is tot vaal

verdwyn sy krag

nietige verval

want God is Koning

van die dag en die nag

alles is in Hom en deur Hom

ook daar waar ek op my

swakste is

 

© Tearlach.

 




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed