Jongste aktiwiteit:

Dankie

DANKIE

Deur: Ryno du Plessis

In my huisie, effe gelap en plak, sit ek in vrede en doen my gebed.

Dankie, Vader, vir my dak en kos, vir gesondheid en die bos.

Dankie dat ek vandag weer kan leer, en ook om elke dag ’n bietjie beter te wees.

Lei ons, Heer, vandag – die laaste maal,want vandag sal homself nooit herhaal.

Seën ons almal, liewe Heer, selfs dié wat nog na U moet keer.

Vergewe asseblief my doen, en verander my denke.

Leer my nuwe wenke, sodat ek vandag kan leer om môre beter te beheer.

Amen

© Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed