Dankie
Ek wil vandag dankie sê vir elke liewe persoon wat ander skrywers se werk lees en komentaar lewer op skrywes. Julle maak deel uit van ‘n baie belangrike deel in elke skrywer se skryfproses.
3 Kommentare
-
Viooltjie
Dit is altyd lekker om terugvoer op mens se werk te kry. En jou gedigte is atyd 'n plesier om te lees.
-
neels
dankie Helena dit is goed om dit te hoor
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Hier by INK is ons soos n familie, en dit is lekker om by mekaar se werk betrokke te wees, dankie vir JOU mooi bydraes Helena