Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Dans van die seisoene (Silwer)

Deur Elmarie Nienaber Van Kampen
Datum gepubliseer: 12 Oktober 2021 Aantal woorde: 66 30 Kere gelees 1

Op maat van die seisoene se sleepvoet-wals
Kom Oktober se bloeiselballerinas
Tippie-toon tevoorskyn
Om die baan te open vir
Blomme en vrugte vir die lente
Ellelange snikheet somersdae
Roes en goud vir herfs se oumensjas
Matelose winterkou’ om te ledig tot die droesem
Alte wonderlik is die ritmiese herhaling
Aljander aljander so jaar vir jaar
Niks en niemand sit uit met
Die dans van die siesoene




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 30
Kommentaar telling: 14

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 150 gaste aanlyn

Bydraes – Argief