
Dansende wingerd
Eekorings skarrel
tussen eiekebome
hoor die voeӫls
sien die berge
en rye-rye wingerde
Dit al’s gee vrede en rus!
‘n soet smaak
wat in jou mond kom lӗ
en al die bitter wegvee
Waar ek my oorgee
aan die eben’vloed
wat stu in elke gety
en ek proe die soet
in die wyn
wanneer die son
agter die berg verdwyn
Diep laataand drome
wat saam dansende windvlae
in die swel van die botsels
aan die soepel wingerd rank
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.