Loop van die lewe
Ek dink aan jou hande sag
koester dit teen wind en reën
ken jy die geraamte hart se harde ween?
dis soos die wind in die nag…
Die lewe is ‘n fees
‘n fees van saamwees
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2017 – Fees projek (Jy moet net die opdrag mooi deurlees en dan die reëls mooi volg asb)