Jongste aktiwiteit:

Die reuk van opstanding

Waar mǒre vӗr-vӗr
oor die golwe tuur
tower op ‘n vrolike spel
van sonnelus na ‘n pikswart nag

En ek roei
en ek roei
verder in my platboot’ skuit
oor my slaap tot anderkant uit

Verby dryf vӗr
verder weg van my
al’s wat agterbly
is vir altyd verby

….die een gedagte bly by my
die reuk van mǒre
het sy toevlug
tot die ruie klowe geneem

‘n Foto-raam
van daai tyd
toe alles
onskuld was




6 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed