Jongste aktiwiteit:

Donkernag

 

“And when I look all I see are blue memories” – Patty Loveless




2 Kommentare

  • Inkmoderator

    Liewe Ersnt, Soveel deernis kan net omskryf word, soos jy hier doen, deur ' digter wat soos Roosevelt gesê het om daadwerklik in die arena te staan. Daar is 'n gelowigheid aan 'n vers waarin die digter selfervaring verwoord - vir my maak dit die mooiste gedigte, want wat is poësie anders as 'n dagboek wat ingekleur word deur metafore en 'n liefde vir 'n moedertaal. Jy het een besonderse gedig geskryf wat atmosfeer skep en die leser betrek deur dit tasbaar en aards aan te bied. Ek is beïndruk hierdeur. Welgedaan. Skryfgroete IM

  • Ernst

    Weereens dankie IM, waardeer altyd jou meelewing en deurdagte kommentaar. Dit doen my hart goed :) Woordgroete Ernst

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed