Jongste aktiwiteit:

donkernag

hier skyn ‘n ster,
‘n enkel een,
die ander is in deins gehul
die water raap ‘n maanstraal op
speel daarmee,
vleg dit wiegend in die wind.
eensaam klink ‘n jakkalsroep
wyl die nag die afstand krimp
na sy maat se blyplek toe.

©adéle




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak