Jongste aktiwiteit:

Dorings en Dissels

Dorings en Dissels

Luister na die nuus, lees die koerante!
Is daar nêrens ‘n plek op hierdie
vervloekte aarde van dissels en dorings,
weg van al die wrede vergrype
van mens teenoor mens en dier,
weg, verweg van al die immorele
en geestelike besoedeling wat die
brein onoordeelkundig soos sponse
opslurp en jou belas met die wêreld
se sorge, onsekerheid en angste,
iewers vir mens en dier nog dalk
‘n vergete en versteekte veilige
ongeskonde Eden?

Janetta – Helena [Babs]©




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed