Drome
Rokkies wil sy dra want sy wil nes ‘n feëprinses lyk. Soos ‘n regte Cinderella met haar mooi blou bal rok wat glinster in die maanlig wanneer die sterre vir haar wink wil sy saam met haar prins dans. Ja, sy wil ‘n prinsessie wees, nes een van daai Disneyprinsessies wat haar prins gaan vang met haar liefde en betowering.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.