Jongste aktiwiteit:

Droogte

Dorstig reik aarde hemelhoog
helder skyn son gaapwekkend neer
in dof-groen houtlywe se vingerpunte
sing geveerdes troosteloos en hartseer
geen hoop is gou in sig nie
om dag mee blink te smeer
asgrys versteen ons oeste
lei vee onder dood se beheer

donker-beloftes vergaar weer saam
nuwe oeste lyk weer aangenaam.

© Taai Bonthuys




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • MVvW het n geregistreerde lid geword

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak