Jongste aktiwiteit:

Duet met die lewe

duet met die lewe
Hoe skryf mens n duet met die lewe
watter woorde is gepas
as die lewe stilswyend
tolbos deur my bestaan
waar kom ek tot rus
as my knieë wankel
my pas wil verloor teen
die stilswye?
Sal n antwoord kom
saam met die maan
wat vanaand in sy eie kring neerkyk
en saam n stilgebed doen?




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed