Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Eenstemmigheid

Deur Palet
Datum gepubliseer: 17 Junie 2016 Aantal woorde: 67 871 Kere gelees 10

Die eenstemmigheid met die lewe en die siel
soms hartseer
soms wreed
soms vrolik
soms moeilik

Waar die herinnering van hartseer en pyn
deur gevoelens en dade uitbasyn
‘n begrip wat saam met die wind vergans

Die wind ruk-ruk aan die naakte boomtakke
vereenselwig die gevoel van totale verlating
soos ‘n reӫnboog die finaliteit van ‘n storm reӫn
lӗ die siel gelaken
koud en alleen




TEMAS
5 Kommentaar
  1. Kiekies

    18 Junie 2016

    soos ‘n reӫnboog die finaliteit van ‘n storm reӫn
    lӗ die siel gelaken
    koud en alleen

    PRAGTIG!

  2. Evelyn van der Merwe

    20 Junie 2016

    Voortreflike slot, mooi gepen.

  3. Anze

    20 Junie 2016

    wow wat n uitklopslot op hierdie diep-seer gedig… pragtig!!

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 435
Kommentaar telling: 357

Waar die see en die horison ontmoet, sal die gedruis van die oseaan in die suis van die wind stil raak.. Dis hier waar my drome my woorde in die binnekant van my siel kom lӗ  

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 91 gaste aanlyn

Bydraes – Argief