Jongste aktiwiteit:

Eerste Erosswymel

Die grasgroen waatlemoen het bloedrooi oopgebars
met in sy gitryppitte my tande stomp geknars
seshandig moes ek doen die fynknyp van ’n pars
tussen koud en hitte tot sweet my vel uitbars
en tussen pienk en wit het stukkies lap laat waai
die hemelruim én swartgat deur met Josefskleure al te fraai




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed