
Engele uit die Karoo
verlore, verdor, verlate
arm siele
sonder afwagting,
volstruisveer mense.
vervorm met
gekruikelde hande
tot vry vlieënde engele
in volstruis vere.
engele vlieg uit die droë veld,
stukkkies glas
om harde draad
as sagte siele reën.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.