GEBED VAN ‘N MA VIR HAAR VOLWASSE KIND
Al kan ek jou nie meer,
soos lank gelede,
aan my boesem hou,
kan ek nog steeds,
in die gebed,
my arms om jou vou.
2 Kommentare
-
Evelyn van der Merwe
En geen sterker arms as juis hierdie is nodig.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Arnold
Absoluut die waarheid.