Jongste aktiwiteit:

gee

op my duin
trek son lewe uit sand
gee, gee, gee, voel ek aan
lewe trek net meer en meer
elke dag se seëninge ontvang
weer gegee met dankbaarheid
mag daar nog baie gee oor wees
wat is meer aangenaam as gee
miskien die ontvang daarvan
weet hoe om te ontvang
anders sal jy nie geniet
om te kan gee, gee
gee, nie

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed