GENESING
GENESING
Jy was eensaam en wanhopig.
Jesus kom en raak jou aan.
Jy’t diep gedaal in put van pyn.
Hy kom en haal jou uit.
Jy was gekneus, jy was gebreek.
Hy kom en Hy genees.
Sy sagte hand die raak jou aan.
Sy sterke hand die haal jou uit.
Sy liefdeshand genees jou nou.
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig.. ja Hy is die groot Geneesheer!