Jongste aktiwiteit:

groepe


sosiale media
is soos die deining van die see
dit trek in en uit volgens die maan
se wendinge om ons aarde
soms is dit spring gety
en soms laagwater
afhangende van
die volumes
water
wat met
swaartekrag
wil beweeg
aktuele
nuus
wat
aandag trek
sensasie skep
mense laat
bewe van
vrees

©Teãrlach




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak