hand
uit jou hand
weerklink dit van kant tot kant
weinig is bekommerd
of dit links of regs
gaan val
elke gedagte
van links of van regs
word soms interpreteer
as aweregse snert
o my hert
© Tearlach.
5 Kommentare
-

Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae vir Augustus 2025 - Linkshandige projek (Ek stel vir jou die spelling reg)
-

Christa D
Baie oulik. Jy vat die uitdaging mooi vas. Welgedaan.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Tearlach
My rekenaar se outomaat het die spelfout veroorsaak by die woord interpreteer. Ek wil dit graag verander maar die stelsel weier om my toegang te gee?