Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Kom, hardloop saam my weg (Silwer)

Deur Loretta Szikra
Datum gepubliseer: 6 September 2022 Aantal woorde: 49 103 Kere gelees 7

Ons soek al lank ‘n huisie langs die see
waar borrelbranders teen ons skuitjie klots
en snags uispattig teen die rotse bots
wyl ons ons tyd in harmonie bestee

maar, my lief, ás jy tyd vir ons wil stop
loop dan saam my weg, tot by Kolmanskop…

© Loretta Szikra 202209




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    10 September 2022

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die September 2022 Snelheids projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 159
Kommentaar telling: 217

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 192 gaste aanlyn

Bydraes – Argief