HARLEKYN
Jacoba Isabella O’Neil
3 September 2015 om 02:14 NM. ·
DIE HARLEKYN.
Wit geverfde gesig met ‘n ronde rooi neus
kolle oral in kleure oor jou gesig geverf
swart strepe onder die oe wat lyk soos trane
in jou klere so kleurvol en punt skoene
met ‘n eenvoudige hoedtjie op jou kop waaronder
stokkies hare uitsteek,voel jy veilig en jou hart lig.
So vermaak jy met jou huppel,jou skop jou rond draai,
snaakse goedtjies wat jy oral optoor vir kind,jonk en oud.
Die skaterlag van jou skare ,is jou is jou kos vir die dag
so loop jy heeldag rond tot dat dit nag word.
in jou eensame karavaan staan jy voor die was bak
en jy voel hoe swaar word jou hart .
waar niemand dit kan sien
was jy jou verf af, dan is jy die mens, en nie meer die Harlekyn
met sy lag, sy traan en sy pyn, dan soek jy jou wyn
geboe skouers gaan sit jy op jou bed en vermaak jou
self met jou wyn.
waar die trane maar kan loop, waar niemand kan
dit sien, en dit nie net swart strepe was met verf nie.
Bring maar vir die Harelyn sy wyn,vir sy lag ,
sy traan en sy pyn,
want more O Heer is dit U wil is, moet
hy weer vergeet van sy eie traan sy eie lag , sy eie
pyn. Los maar vir hom sy wyn.
vir sy lag sy traan en sy eie pyn…..
~jac~
2013-08-16
Jacoba Isabella O’Neil se foto.

Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.