Jongste aktiwiteit:

DEEL VAN JOU

Lê my neer
in die holte van jou hart
waar ek met elke klop
deur jou are kan spoel
sit my saggies neer
in die murg van jou been
waar ek met jou elke beweging
onlosmaaklik een is met jou
maak vir my ’n plekkie
in jou gedagte kamers
sodat jou dink
telkens my gesig
voor jou oë kom sit.

©HMellet




Ek is maar net 'n kaalvoetkind van Namakwaland, verslaaf aan die reuk van ink op papier en honger vir woorde wat siele versadig, of dit nou uit my pen kom of joune.

1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed