Jongste aktiwiteit:

Hier binne

Waar die glans van die skemer-sterre
meng met die skyn van die maan
die vleiende streel van die see
en die blou-swart water wat lok

Dis die donker dinge
in die son se kringe
wat bewe, wat bibber
van koue en gekraakte spore in skuld

Troebel die nalaat
onskuldig die straaltjies…
saggies oor my gelaat,

Die oombliklikke omswaai van tyd
in ‘n besonderse wyse tot stille stand
oor die gelos val die skadu’s
van gister se kommer en vandag se droom




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed