deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Sonneblomtyd Soweto Winter 23 Junie 2023 619 gesien 0 Komentare 0hou van hoe hoereerders belyn strate parlementariërs vervals grade wette word lukraak goedgekeur hofsaak op hofsaak daaroor gevoer meer kommissies van ondersoek voorvader geeste opgeroep hoe – hoe het dit gebeur jannie bring my geweer sy wit lisensie verbeur maar sy groen visier wys nog sekuur ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende