Hoop 2019 (Brons)
Druisende wit skuim,
stort oor geskroeide graniet
ewige siklus
soos ou-ou tyd – nooit nuut nie
vloei in riviere van hoop.
© CJ Laing – 18/01/2019
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2019 projek