Jongste aktiwiteit:

huisie oor die see

waar ek op rotse

staan en staar na jou

wonder ek diep ingedagte

wat alles al voor jou stoepie

verbygegly het oor die branders

elke dolfyn se sierlike boog

seisoenale geblaas van

die skool walvisse

en die gedreun

van enjins

wanneer

vakansiegangers

skuimstrepe

kom los

in die

baai

  

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed