Iemand soos jy
Jou woorde ruk my rustig
Jou gedagtes hok my vry
Ek kyk bang vir jou, verlief
Ek wag opgewonde vir die seer
Jy is jy
Lieflike onrus
En ek, wel, ek soek myself nog
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Ronel Janse van Vuuren
Goed gepen.