In geleende tyd….
Die loon van jou waarheid
staan geskrywe in die
openbaring van jou tyd
hoe jy jouself gee
en hoe jy van ander neem
in gevolge
die som van jou lyding
die mens is verborge
in toevlug en seën
ñ geveg binne jouself
sal ek gee of wegneem?
die waarheid se loon
bekroon die standpunt
tussen die geween en seën
is tyd tog net
aan ons geleen.
© 2018 C. Holder
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.