Jongste aktiwiteit:

in, maar nie deel

sy geloof het hom gered?
hy het sy Skepper gevind?
na feesdae sit ek op my duin
bedink diep paaie van die hart
geloof kan sterk wees, maar;
geloof alleen beteken niks
die vrugte wat jy dra;

op daardie dag of tyd was dit
toe Hy my aanvaar het as Sy kind;
daarom het ek begin glo in Sy bestaan
geloof het gegroei tot baie sterk muur
skanse wat om my siel uitstrek
wat Hy telkens laat toets;
Hy beskerm my;

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed